About the Stigting vir Afrikaans Forum

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : Policy

Doel van die forum

Hierdie forum is bedoel vir enige besprekings wat ontstaan uit die Stigting vir Afrikaans se webblaaie. Dit kan ook andersom werk: besprekings wat hier plaasvind, kan sake ter sprake bring wat later meer aandag kry op die webwerf. Die redaksie van die webwerf lees saam aan die forum, en sal soms na goeddunke 'n bietjie tuinmaak onder die bydraes sodat dinge oorsigtelik en tersaaklik bly.

Agtergrondnota

Waarom maak ek gebruik van 'n Amerikaanse diens? Omdat ek opreg onder die indruk is van Phillip Greenspun -- die persoon wat dit alles moontlik maak -- se tegniese kennis en lewensfilosofie (sover dit die Internet aangaan). Sover ek kan sien, verskaf hierdie besprekingsforum 'n meer integere diens as feitlik enige kommersikle produk op die mark, en beligaam dit konsepte omtrent samewerking beter as wat enige verduidelik dit sal tuisbring.

How this System Works

This bboard software was written by Philip Greenspun and hosted for free by him started in 1995. Anyone could come in and create a forum and moderate the discussion. Most of the thousands of forums on this server were and are publicly searchable by Google and other Web indices.