Afrikaanse spraakkunst

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Ik zoek al maanden naar een beknopte spraakkunst van het Afrikaans op het internet. Maar tevergeefs. Wie kan mij helpen?

-- Serge Didelot (serdi@easynet.be), December 27, 2001

Answers

Spraakkunste? Dis nou ‘n woord wat ek eers in my HAT moes gaan opsoek en nou ja daar leer ek toe ook iets. Ek weet nie van direkte onderrig materiaal op die net nie maar jy kan www.kalahari.net probeer om dalk boeke soos die HAT te bestel, andersins kan jy gerus gaan kyk na: http://www.mweb.co.za/litnet. Daar is ook www.rsg.co.za wat Afrikaanse radio oor die internet uitsaai. RSG is egter op ouer gehore gemik, vir iets jonger van hart is daar www.mfm.co.za wat die Universiteit van Stellenbosch (Maties en dus mfm) se radiostasie is, hulle is ook van die blad af te hoor. Lekker lees en luister.

-- Herz (Herz@redrival.net), July 02, 2002.

Er bestaat een grammatica: Villiers, Afrikaanse grammatica vir volwassenes, Nationale Boekhandel; Succes, Rita Snel Trampus

-- rita diana snel trampus (snel@sslmit.univ.trieste.it), July 08, 2002.

Moderation questions? read the FAQ