intensiewe vorme

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

ek is op soek na n lys met intensiewe vorme,kan iemand asseblief vir my n lys stuur. baie dankie

-- Willem Jacobus (jacoec@hotmail.com), March 13, 2003

Answers

My kind in graad 8 doen ook nou intensiewe vorme, kry ook niks! Kan jy my dalk help? Dalk het jy al 'n lys gekry - ek sien dit is nou 'n jaar terug!

-- Patsy Swanepoel (zurec@mweb.co.za), March 15, 2004.

Moderation questions? read the FAQ